Warning: strtotime() [function.strtotime]: It is not safe to rely on the system's timezone settings. You are *required* to use the date.timezone setting or the date_default_timezone_set() function. In case you used any of those methods and you are still getting this warning, you most likely misspelled the timezone identifier. We selected 'Africa/Johannesburg' for 'SAST/2.0/no DST' instead in /home/dmannose/public_html/libraries/joomla/utilities/date.php on line 56

Warning: date() [function.date]: It is not safe to rely on the system's timezone settings. You are *required* to use the date.timezone setting or the date_default_timezone_set() function. In case you used any of those methods and you are still getting this warning, you most likely misspelled the timezone identifier. We selected 'Africa/Johannesburg' for 'SAST/2.0/no DST' instead in /home/dmannose/public_html/libraries/joomla/utilities/date.php on line 198

Blaasinfeksie
FollowOn_Top_3.jpg

Warning: Parameter 3 to mb_videobot() expected to be a reference, value given in /home/dmannose/public_html/libraries/joomla/event/dispatcher.php on line 136

ButtonBuyNow.jpg

DMannose_Both.jpg
60g Poeier / 10x2g Sakkies

Delivery.jpg

Klik hier vir 'n lys van AptekePharm01.jpg

Pharm02.jpg

Pharm03.jpg

Pharm04.jpg

Pharm05.jpg

Pharm06.jpg

Pharm07.jpg

Pharm08.jpg

Pharm09.jpg

Pharm10.jpg

Pharm11.jpg

ButtonBuyNow.jpg

60g DMannose Poeier
DMannose_Bottle.jpg

10 x 2g Sakkies
DMannose_Sachets.jpg

ButtonBuyNow.jpg

Landing_Image_02.jpg

Delivery.jpg
Klik hier vir meer inligting

Landing_Image_03.jpg

ButtonBuyNow.jpg

DMannose: Die vinnige, effektiewe en natuurlike oplossing vir Blaasinfeksie!

As jy voortdurend geteister word met die onaangename simptome van ‘n blaasinfeksie het ons uitstekende nuus vir jou!

DMannose is ‘n effektiewe, natuurlike produk wat jou volgehoue verligting van die lastige simptome van ‘n blaasinfeksie gee, in ‘n kits. Dit is heeltemal veilig en word reeds deur miljoene mense regoor die wêreld gebruik.

Luister na die advertensies en onderhoude op:

Radio_Jacaranda.jpg SAFM.jpg RSG.jpg
Radio_Pretoria.jpg Radio_Helderberg.jpg

  Die laaste ding wat jy as ‘n drie en twintig jarige, pasgetroude kleuterskool onderwyseres wil hoor is dat jy ‘n uroloog moet gaan sien as gevolg van ‘n ernstige urienweginfeksie.

Ek het pas ‘n voorgeskrewe kursus antibiotika voltooi maar dit het geen effek gehad nie. Die uroloog het verdere toetse gedoen en bevestig dat dit ‘n E.coli infeksie was.

Selfs na ‘n kursus van ‘n sterker antibiotika, baie water drink en ook beter eetgewoontes, het ek weer ses maande later ‘n baie ernstige infeksie ontwikkel. Hierdie keer het ek erge pyn in my lae rug en niere ervaar en het ook verskeie ander simptome soos koue sweet, branderige uriene en krampe ervaar. Uiteindelik is ek gehospitaliseer en moes ek ‘n skandering ondergaan.

Ek is daarna ontslaan, en moes ‘n sterker antibiotika oor ‘n langer tydperk neem. Later daardie jaar, op Ou Kersaand, is ek skielik weer in die hospitaal opgeneem toe dieselfde simptome weer te voorskyn gekom het. Teen daardie tyd het my liggaam weerstandig begin raak teen die antibiotika en ek het nou amptelik aan herhalende urienweginfeksie gelei.

Ek en my man het voort gegaan met ons planne om na Engeland te verhuis. Pas na ons aankoms daar, het ek weer ‘n infeksie gekry. Gelukkig het ek daardie selfde week ‘n artikel oor DMANNOSE gelees en alhoewel dit te goed geklink het om waar te wees, was ek so desperaat dat ek enige iets sou probeer.

Ek het DMANNOSE by’ n gesondheidswinkel gekoop en dit dadelik begin neem. Ek was aangenaam verras toe ek sien hoe effektief dit werk! Dit het al die E.coli weggespoel en vandag gaan ek nêrens sonder my DMANNOSE nie!

Ek kan sonder twyfel sê dat DMANNOSE my kwaliteit van lewe verbeter het, en ek is ongelooflik dankbaar daarvoor!

- Christelle (Suid-Afrika)
 
  ButtonBuyNow.jpg  

Wat is Blaasinfeksie?

Blaasinfeksie, wat ook as Cystitis bekend staan, is ‘n bakteriële infeksie van die blaas of laer deel van die urienweg. Dit word veroorsaak deur bakterieë wat heg aan die binnewand van die urienwegsisteem.

Die urienwegsisteem is veronderstel om mikroskopiese kieme uit te hou, maar soms kom daar wel van die bakterieë in die blaas. Hierdie bakterieë lei tipies tot ‘n gevorderde infeksie. Enige deel van die urienweg kan geaffekteer word, maar dit kom meestal in die blaas of urethra voor.

Die urienwegsisteem reageer op dieselfde manier as wat ‘n mens se asemhalingsisteem sou reageer op ‘n verkoue. Die weefsel in die urienweg raak ontsteek, geïrriteerd en geswel en lei dikwels tot verhinderde en pynvolle urinering, net soos ‘n long- of sinusinfeksie tydens ‘n verkoue.

Die kondisie is baie algemeen en affekteer meestal vrouens, ouer mense en kinders, alhoewel dit ook onder mans voorkom. Seksuele omgang verhoog die risiko vir Cystitis, maar is nie beperk daartoe nie.

  I suffered from chronic bladder infections for almost 5 years. I had tried every antibiotic imaginable, and (I thought) everything the alternative health practitioners had to offer as well. When someone told me about DMannose, I thought "yeah, right", but anything was worth a shot. So I bought some. Within hours, my symptoms were gone. I am now infection free, antibiotic free, and yeast infection free. DMannose is awesome. I wish someone had told me about it five years ago.

- Lana Graves (Mississippi, USA)
 
  ButtonBuyNow.jpg  

Wat is die tipiese simptome van ‘n blaasinfeksie?

Die mees algemene simptome is ‘n branderige sensasie tydens urinering, asook ‘n meer gereelde nood om wel te urineer. Die uriene kan ‘n sterk reuk hê of melkerig wees. ‘n Helder pienk of Cola kleur is egter ook ‘n moontlike teken van blaasinfeksie.

Die erns van die simptome kan wissel van matig to baie ernstig en kan voort duur vir ses dae vir die gemiddelde persoon.

Pyn in die area bo die bekkenbeen of in die lae rug kan ook ‘n aanduiding van blaasinfeksie wees. Persone wat infeksie in die hoër gedeelte van die urienweg het, ervaar tipies pyn in hul sye, koors, naarheid en braking addisioneel tot die normale simptome van laer urienweginfeksie. In rare omstandighede kan daar bloederigheid of etter (piurie) in die uriene sigbaar wees.

  Ons het vriende oorgenooi vir ete, en het vreeslik uitgesien daarna om lekker saam met hulle te kuier. Ek het egter nie baie lekker gevoel nie omdat ek vermoedelik ‘n urienweginfeksie gehad het.

Ek wou nie uitmis op die kuier nie, en het ‘n paar pynpille geneem met die hoop dat die pyn weg sal gaan. Dit het egter nie gehelp nie, en ek het al hoe slegter begin voel. Toe ons op ‘n stadium alleen in die kombuis is, het ek vir my vriendin van my ongemak en pyn vertel. Ek het geweet sy sou verstaan, want sy was op daardie tydstip swanger en het ook gedurig gesukkel met urienweginfeksie. Sy het haar man gevra om ‘n botteltjie DMANNOSE te gaan haal.

Toe sy die DMANNOSE vir my in ‘n bietjie water meng, het sy gesê dat sy nie verras sal wees as ek binne ‘n uur beter voel nie. Sy het aan my vertel hoe DMANNOSE haar lewe verander het nadat sy telkens onsuksesvol met antibiotika behandel is. Dit is boonop veilig, so ek was bereid om dit te probeer! Sy was toe reg! Ek het binne ‘n uur (eintlik meer soos 20 minute) beter gevoel en kon die res van die aand lekker saam ons gaste kuier.

Ek het die volgende dag my eie DMANNOSE bestel omdat my klein dogtertjie ook amper maandeliks ‘n infeksie gekry het en ek op die punt was om na ‘n spesialis te gaan. Sy het dikwels in die nag wakker geword en gehuil van die pyn en ook gesukkel om te urineer. Ek was altyd so moedeloos, omdat ek geweet het dat daar baie pyn en medisyne voorlê...

Een aand toe sy weer wakker word het ek vir haar DMANNOSE gegee. Die volgende oggend het sy geen pyn meer gehad nie, maar ek het vir nog ‘n paar dae vir haar van die DMANNOSE gegee. Daarna het ek haar weer na die dokter geneem om getoets te word en al die tekens van urienweginfeksie was weg. Ek kan nie onthou wanneer laas ek sulke goeie nuus van ons dokter af gehoor het nie!

Ons het ‘n besoek aan die spesialis vrygespring en nou hou ek altyd n botteltjie DMANNOSE in die huis. Nodeloos om te sê, het my dogtertjie se kwaliteit van lewe ook dramaties toegeneem.

- Keren (Suid-Afrika)
 
  ButtonBuyNow.jpg  

Hoe kan DMannose verligting bied vir die simptome van blaasinfeksie?

Soos wat DMannose deur die niere filtreer, word ‘n aansienlike hoeveelheid suikermolekules uitgeskei in die uriene. Terwyl die uriene, wat DMannose bevat, vanaf die niere deur die ureters na die blaas en, uiteindelik, die urethra vloei, heg dit aan enige E. coli bakterieë en verhoed dit sodoende om aan die blaaswand vas te kleef. Die DMannose-molekules het die vermoë om bakterieë wat reeds aan die blaaswand geheg is los te maak en op dieselfde wyse saam met die uriene uit te spoel.

  If you are in any pain whatsoever and feel at your wits end, you must give this a go - it is truly the best and most simple thing I have done to stop my suffering. You have to give it a go!

- Amber (Australia)
 
  ButtonBuyNow.jpg  

Warning: Cannot modify header information - headers already sent by (output started at /home/dmannose/public_html/libraries/joomla/utilities/date.php:56) in /home/dmannose/public_html/administrator/components/com_virtuemart/classes/ps_session.php on line 68
Lost password or e-mail

Having Problems?

Terms and Conditions